DIE GEHEIM
2022-05-18
tussen die boom se jaarkringe
lê jou kaart en voetpad uitgepak
in die pouses van jou asemhaal
lê die oer-oue wyse woorde gevang
gaan lê onder die oer-ou boom
en haal asem, haal asem, diep asem
DIE GEHEIM
2022-05-18
tussen die boom se jaarkringe
lê jou kaart en voetpad uitgepak
in die pouses van jou asemhaal
lê die oer-oue wyse woorde gevang
gaan lê onder die oer-ou boom
en haal asem, haal asem, diep asem
Leave a Reply