HIPPIE-EK
2022-02-24
\
Met kleur-krale en
kristalle om my nek
dans ek op ritme
van die nagklanke
Met bont-lap klere
gaan ek tekere
op die maat van
liefde en vrede
HIPPIE-EK
2022-02-24
\
Met kleur-krale en
kristalle om my nek
dans ek op ritme
van die nagklanke
Met bont-lap klere
gaan ek tekere
op die maat van
liefde en vrede
Leave a Reply