JOU NAAM
’N STUKKIE TROOS VIR JOU
Deur jou kamervenster se fyn kantgordyntjies
gooi die goue son haar strale in vol patroontjies
op die vloer en teen die muur, selfs op die sagte
wolkombers by die bed se voetend-end
Jy kyk na die goue son-patroontjies van die kantgordyn…
en in elke patroontjie en goue straal is jou naam geskryf…
want jou naam is lig
jou naam is liefde
jou naam is alles.
ek het dit vir jou geskryf.
jou naam is in die goue strale van die son
-stanley cierenberg-
Leave a Reply