REBEL
die wind is die asem van die woude
die wind is die asem van die bome
die wind is die asem in my longe
die sterre is die glimlag van die hemel
die bosloerie is die hart van die woud
en die silwer stroom die slagaar
daarom hoor ek die bos,
hoor ek die bome
en hoor ek sy stem….elke dag,
ek sal my nie laat voorskryf deur mense
Leave a Reply