KETTINGS.‘n monster het uit ‘n bos gekruip,En met ‘n geroeste ketting my handekom vasmaak.Hy het die ketting om my ruggraat gedraai,tot onder by my enkels…maar toe kom ‘n Arend en ruk elke ketting-skakelmet sy kloue af en ek hardloop die Vrystaat vlakte in.Ek is vryMy hande is my taal.My ruggraat is my volkMy enkels is my land.Nou stuur ek die arend na ‘n ander ketting toe….KETTINGS.‘n monster het uit ‘n bos gekruip,En met ‘n geroeste ketting my handekom vasmaak.Hy het die ketting om my ruggraat gedraai,tot onder by my enkels…maar toe kom ‘n Arend en ruk elke ketting-skakelmet sy kloue af en ek hardloop die Vrystaat vlakte in.Ek is vryMy hande is my taal.My ruggraat is my volkMy enkels is my land.Nou stuur ek die arend na ‘n ander ketting toe….
Leave a Reply