MY ENGEL SE VLERK
“Indien ek sou wegvlieg, sal ek jou
aan my vlerke vasmaak en saamvat.
Maar ek het besluit om nog so rukkie
hier by jou te bly…dis nog nie tyd nie”
het my Engel op ‘n dag vir my gesê
MY ENGEL SE VLERK
“Indien ek sou wegvlieg, sal ek jou
aan my vlerke vasmaak en saamvat.
Maar ek het besluit om nog so rukkie
hier by jou te bly…dis nog nie tyd nie”
het my Engel op ‘n dag vir my gesê
Leave a Reply