#rebelskrywer deel 3
Deel 1 en 2 saamgevat
Ek besoedel nie my boek en papier met
prente van kakkerlak, kokkerot en ondier
wat koponderstebo hang wanneer ons
die kas en deur se laaie ooptrek vir gifspuit
om die plaag uit te wis en te laat verdwyn….
soos mis voor die son….. NEE
Ek sal met my skoensool julle koponderstebo
en kamma-kamma jammer gesigte die grond intrap…
net soos fabrieksafval en rioolvuil, werfetters….dis al
Leave a Reply