#Rebelskrywer nr 2
Soos fabrieksafval lê julle tussen dorings en gras
In julle koppe krap ou messe in rook en vuil as
want die smerigheid in julle se siele is besmet
met ‘n lieg en met ‘n bevresing vir die waarheid.

Leave a Reply