DIE GROENVLERKDUIF
-VIR KOBUS-
Ek lê op my bed
maak maak‘n merk
Die tronk is huis
Hier voel ek ontuis
Ek het verjaar
Ek het vergeet
Ek het onthou
Ek het ook lief.
Ek het gedroom
Ek is boer en seun
man en pa gesin
maar nou is dit niks
ek het niks
ek het ‘n droom
ek het gewen,
maar verloor
Groenvlekrduif sing
My ma is dood
My pa is dood
Almal is dood…
Maar almal leef
Jammer groenvlerkduif
Ek is ook ‘n duif,
‘n duif agter tralies.
Leave a Reply