DIE MENSDOM.
Die mensdom is maar kruppel en mank\
“Daar is ‘n boom en ‘n hond – Goddank”
Die mensdom sê vinnig ja, amen en meneer
Maar wat van die byekorf in die stof?
Beloftes kom en beloftes gaan
God gee nie om oor die sleg wat ons doen nie
God gee nie om oor die goed wat ons doen nie.
Kyk op en hardloop saam met die wind – tot dusver.
Kom ons bid saam…
Leave a Reply