DIE WYSE EEN
Die wyse een draai sy rug op die wêreld en stap alleen.
Sien, bome se wortels lê diep onder die aarde begrawe
daar waar hulle die aarde se slimgeit hoor en
opstuur na die hoogste toppe.
Moenie bang raak vir alleen wees en rugdraai nie.
Leave a Reply