elke sondag het ek na jou mooi dak gekyk
elke sondag het ek na die gekleurde vensters gekyk en my eie prentjies gemaak
Elke sondag het die die warm yster (in die koue winter) onder die bank gevoel waarin warm water geloop het.
Elke sondag het ek jou geruik… jou groot klip reuk, jou hout reuk
in jou is ek gedoop
Leave a Reply