EK verlang na die sandkliphuis
EK verlang na die Kannas teen die draadheining
EK verlang na die ringnekkie wat met sononder sing
EK verlang na die swerm voëls wat in n V-vorm laag or Meulspruit vlieg
EK verlang na die reuk van brand-hout
Toe verlang EK erg na Pa en toe zip EK die tentflappe toe. Net so
Leave a Reply