my koffie koppie al vaal-bruin aan die binnekant
my koppie koffie al bitter van lank staan
my koffie was my tydgenoot
die klavier my verlosser
en toe is daar ‘n kragonderbreking
en dis te laat.
my koffie koppie al vaal-bruin aan die binnekant
my koppie koffie al bitter van lank staan
my koffie was my tydgenoot
die klavier my verlosser
en toe is daar ‘n kragonderbreking
en dis te laat.
Leave a Reply