Die Kolwyn mense se tweeling het kom kuier. So sit elke een van die kinders op my skoot. Ek voel toe skoon soos ‘n toebroodjie, maar die kinders wil sit en en moet stories vertel.
“Watse stories vertel mens vir die Kolwyn Tweeling wat my soos ‘n toebroodjie laat voel” vra ek myself af.
Ek sal maar maak soos Stanley Sebastian Cierenberg altyd sê: “praat maar net wat in die kop kom. Die woorde sal dan maar met die tyd saamkom en die gedagtes. Solank mens darm net een sinnetjie die waarheid praat”
Ek begin toe maar oor die geel bus wat voor my huis verby gery het, of dit ‘n lieg, ‘n droom of die waarheid is weet ek nie, maar ek het maar vertel.
Dit was verkiesing en die NP het sterk gestaan. Almal was in ‘n gedoente besig om koekies te bak, banners te versier, Rosette te maak en om plakkate op te plak. Tot die Rondgaande Hof was daar gewees.
Dis toe dat daar ‘n groot Geel bus voor my venster verby gery het. Ek kon nou nie die naam van die bus sien nie, maar dit het gelyk soos die maak van Teeblare of iets.
In die bus was twee groepe mense. Lyk my aan die regterkant het ‘n koor gesit en aan die linkerkant het kommuniste gesit. Heel agter het Doors gesit saam met Sheila.
Hulle was toe al mooi volgroeide mense, maar as daar ‘n bus geloop het of ‘n fuksie met ‘n bus het Doors en Sheila geklim, agter gaan sit en so het Doors met ‘n baie stywe broek en knop saam met Sheila die pad geniet.
“Tipies tienerkinners” seê ek.
“Tannie, watse knop is dit aan oom Doors?’ vra die een Tweeling en ek voel meer soos ‘n toebroodjie.
“Nee wat kindje, dit is maar die padkos wat op die oom se skoot gestaan het.”
“Maar laat ek nie afdwaal nie, kindertjies, ons moet aangaan met die storie”
“Daardie bus met die koor en die kommuniste is toe reguit na die sportvelde toe. Die koor het op die pawiljoen gaan sit en die kommuniste het agter die vyebosse gaan wegruip”.
“Tannie, wat is ‘n kommunis?” vra die ander tweeling en ek voel weer soos ‘n Toebroodjie
Net toe die kindjie die vraag vra, kom Stanley by die huis ingestap.
“Kind, ‘n kommunis is maar twee mense wat in ‘n bed lê en dan maal hulle al die lakens deurmekaar, totdat al die lakens op die vloer leê en die twee mense nakend op die bed bly lê”
“TANNIE” skreeu ek buite myslef
“Tannie kan nog nooit sulke dinge vir die kinders vertel nie. Hulle is nog te klein. ”
“Nee wat Kind, vandag se kinders weet alles. maar in elke geval, toe gaan daardie koor aan die zing en dis ‘n pikswart koor en die kommuniste pluk al die vye af en begin ‘n betoging. Die koor sing ‘n Gospel lied in ‘n taal wat geen lewende wese kan verstaan nie. Hoe meer die koor Halleluha, hoe maar gooi die kommuniste vye, totdat die hele koor net vol vye is.”
“Tannie, Hessie?” begin die kind wat op Tannie Hessie se linkerskoot sit, “Hoekom gooi die kommuniste die mense dan met die vye??”
“Ag kindjie, daar was nie klippe gewees nie en hulle was nie met gewere op die sportsgronde toegelaat nie”
“Na ‘n lang dag vir Halleluja sing en vye gooi, kom daar ‘n reēnboog oor die sportsgronde en aan elke kan van die reënboog staan ‘n groot swart vrou met groot wit oë en ;n groot smile met baie wit tande en ‘n groot pot en goud vang” vertel Tannie Hessie
“Hoekom?” wil ‘n kindjie weet en die toebroodjie gevoel vat oor.
“Kind, dis wat hulle doen. Gryp alles, gryp die goud uit die reënboog, gryp die tax geld, gryp bakstene en bou huise, maar een ding wat hulle nie gryp nie is ‘n koor, want ‘n koor in onsulkdig”
Leave a Reply