ek vra of jy my vriend sal word
en jy sê niks nie
ek vra of jy vir my ‘n gedig sal skryf
en jy stuur net een woord
ek vra of jy my maat sal bly
en jy verbreek die frequency
ek vra of daar weer lag sal wees
en jy breek die kabels.
toe val alles inmekaar
Leave a Reply