AS DIT BLOMME REËN
pluk asseblief vir my ’n
blou klossie veldblommetjies
en bind dit aan ’n spierwit
wolk vas
vra dan vir die wind
om die wolk
tot voor my deur te waai
en smeek vir die reën
om die klossie-blomme
by my voordeur te los.
AS DIT BLOMME REËN
pluk asseblief vir my ’n
blou klossie veldblommetjies
en bind dit aan ’n spierwit
wolk vas
vra dan vir die wind
om die wolk
tot voor my deur te waai
en smeek vir die reën
om die klossie-blomme
by my voordeur te los.
Leave a Reply