in die bloerooi vrugtebak op die sideboard
blink die mooiste rooi granaat pitte
en hier en daar fluister een, “ek is lief vir jou”

Leave a Reply