DIE AARDE SE AS

DIE AARDE SE AS.

Vandag draai die aarde verkeerde kant toe

Ek wonder of hy werklik draai?

Ek weet nie waarheen ek oppad is nie

ek weet waar ek was

Hou jou paspoort en boarding pass…

as is net alles net as.

…gereed vir boarding

Ek weet waarheen ek sou gaan

ek weet waar ek was

ek weet nie waarheen ek gaan nie.

Maar die aarde het ophou kantel

en draai nou net…om en om…om sy eie as.

“Vir al die dose wat nog gepad moet word”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: