My hart is bly want ons kan altyd nog saamsing
My hart is bly want ons kan nog Tant Ralie se Losieshuis kyk
My hart is bly want ons kan nog pampoenkoekies maak
Onder ‘n Mopanieboom kan ons nog “tok tokkie maak oop jou deur” sing
Niemand sal die stemme kan stilmaak nie.
want my stem sal sing tot die kranse antwoord gee.
Leave a Reply