iewers brand iemand nog ‘n gebou af
iewers skreeu iemand nog ‘n haatspraak uit
iewers brand iemand my taal af
iewers knip iemand ons naelstring af
maar iewers staan die Geelhoutboom nog
iewers vloei die oranje rivier nog
iewers loop die bloedrivier nog
en ewe skielik groei ons naelstring weer vas
terug, vas aan ons taal
Mooi mooi!
LikeLike