in die kreukels (of so sê hulle) van my koninkryk,
slaap honde om my te beskerm
voed my met die waarheid
ek is honger vir daai
bitter woorde
in die kreukels (of so sê hulle) van my koninkryk,
slaap honde om my te beskerm
voed my met die waarheid
ek is honger vir daai
bitter woorde
Leave a Reply