Die hond se blaf is nou dof
Karel Kraai het homself gaan verraai
Sarel Seemonster het die liewe uitgespoeg
My hart het gekraak
Haar lewe het gestaak
Die lokasie het afgebrand
en my lewe is lank laas afgestof
maar daar bly iewers ‘n ster hang
ek moet hom nog pluk
Leave a Reply