KOM DAAR EIER IN ‘N OMMELET

KOM DAAR EIER IN ‘N OMMELET

 

Gaan Tok-tokkie sy deur oopmaak

as ek sy grond-holte omtol?

Ek wil lag maar ek huil.

Gaan Piet-my-Vrou nog heeldag skrou

van hier tot in die vallei

Ek wil huil, maar toe lag ek

Gaan die hiena lag-lag deur die lewe

Sal jy my koffer optel en hierna bring?

Gaan die sonbesies nog die hitte wegsing?

Toe huil ek met ‘n lag in my oog.

Gaan die hiena raakgeskiet word

deur die man en sy boog,

net om sy lag vir ewig stil te kry.

Net om stilte te kry

Toe lag ek met ‘n huil in my siel.

Kan jy onthou hoe alles begin het?

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: