‘N KOPREIS.
My kopreise het die pad gewys
Van pad-tekens tot leef-tekens
Van dood-tekens tot voetval-tekens.
‘n kopreis vol passport-stamps,
Gedrup en verpak in my hart.
Van dink tot voel
Van mal tot praat.
Van wit sneeustorm
Tot bruin stofstorm.
Tot word alles stadig
Leave a Reply