slap oor die rand
van die baksteen muur
hang jasmyn klossies
spierwit
net soos ’n brander se skuim
onder op die vloer
rus ’n vetplantjie
soos ’n seeskulpie
rond en blink.
dis my tuintjie
dis al.
slap oor die rand
van die baksteen muur
hang jasmyn klossies
spierwit
net soos ’n brander se skuim
onder op die vloer
rus ’n vetplantjie
soos ’n seeskulpie
rond en blink.
dis my tuintjie
dis al.
Leave a Reply