AFDOP MUUR HUIS

in my afdop-muur-huisie
langs die houtraam-deur
lê ’n duintjie sand
netjies tot teen die rand
van die afdopmuur

in my afdop-muur-huisie
duskant kolmanskop
lê jou gedagtes in my kop
ek sê ’n rympie uit my kop
vir jou
want more is lente
en al wat ek nou het
van jou
is ou ou prente
in die agterkant
van my kop.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: