Laatmiddag sak die son
Soos ‘n fyn syserpie op die kalm horison
Dis dan wanneer ek my jas se knope toemaak (een vir een)
om die storm-gedagtes naby aan my te hou.
Dit is dan die tyd

Bierpens vra juis op sy blog wat die verskil is tussen prag en splendour.
LikeLike