‘n skoenlapper bring sy fyn vlerkies teen mekaar
En kyk vir die nuwe dag se son,
Net soos ‘n ou man langs sy bed,
gekniel in ‘n diepe gebed verheerlik
‘n skoenlapper bring sy fyn vlerkies teen mekaar
En kyk vir die nuwe dag se son,
Net soos ‘n ou man langs sy bed,
gekniel in ‘n diepe gebed verheerlik
Leave a Reply