MY LIEFIE KIND
jou weggaan was nie nie ‘n jas wat se knope ek losgemaak het en uitgetrek het nie,
maar eerder die vel wat stukkie vir stukkie van my lyf losgeskeur word.

Leave a Reply