Jou bottergeel sonneblom se goudgeel blaartjies het een vir een uitgeval. Jou sonneblom het bruin-vaal geword, toe word hy pikswart. Maar toe kom daar n wind en waai die pikswart saadjie uit die vaal-droog plant tot in die sand. Toe kom daar reën en toe die dooie sonneblom afkyk, kom daar die mooiste nuwe sonneblom plant op wat more weer die grootste, geelste blom gaan dra. Sattie is n sonneblom xxx

Leave a Reply