Tant Hessie Beukes staan bleek voor die biblioteek
Waat gaan aan: vra ek
Ek is siek van bekommernis. Ek kon gisteraand nie ooglid opmekaar sit nie.
Het Tannie gaan Ringtennis speel: vra ek
Nee, dis my kleinkinders, hulle speel met vuur se ek vir jou, met vuur: en sy is nog bleker.
“hoekom staan tannie voor die biblioteek, en tannie lyk nog heelwat bleek.”
“ek soek ‘n boek oor Indiese mense”
“hoe so Tannie?”
“My kleinkinders speel met vuur”
“Ek het ook daarmee gespeel toe ek jonk was, Tannie, en toe kry ek n brand. was nogal lekker”
“Hoe?” vra ta Hessie
“Ek se, dis gevaarlik om met vuur te speel”
“Dit is” en sy is weer bleek
“My kleinkinders was na die Oriental Plaza toe, en hulle weet nie van die gevaar nie. Daardie mense daar van jou, hulle rol jou in ‘n mat toe en toor jou weg….net so. dat jy rook sien. Ek is bang vir die matte en my kleinkinders is my trots”
“koebaai” se ek toe maar.
Leave a Reply