Virginia Lee sing van ‘die stem van ‘n moeder’ en ‘twee witte duifies’ terwyl ek die soetste, taaiste, blikste gedroogde koejawel-rol stukkie vir stukkie afrol. “HELP” hoor ek ‘n stem wat soos ‘n toonleer die hoogte in klim. “Wat is fout?” skree ek by die gekrulde diefwering fenster uit.”My kat sit in die posbus” toonleer Tannie Hessie Benson se stem.”Haal hom uit” skree ek van die diefwering venster moet die koejawelrol in my kies. ‘n Nooi soos Min speel op die platespeler (min shaw)”ek kom” skree ek vir Tannie Hessie Benson.Toe ek met my koejawelros verbe die posbus stap klim die kat by die postbus uit. Dis ‘n golfbal posbus en sowaar, toe ek in die posbus loer, sit daar 5 klein katjies.”Tannie het pos” sê ek en eet weer aan my vrugterol
Leave a Reply