Die Hibiskus se stuifmeelkorre- stokkie
wink behoorlik vir die oggendsonstrale
Net soos die riete by die plaasdam
Die Naeldekoker se ragfyn stert nader wink.
Ek het op ‘n dag vir jou gewink, en nader geroep.
Jy is my hibiskus, my naaldekoker en my son.
Leave a Reply