ons almal het dieselfde parents
maar myne werk effens anders
ek het myne in die seester opgetel
en die ander by die aandster gepluk
hoekom kan ons nie almal soos sterre leef nie
skitter, sonder om mekaar te verskreeu nie?
HOekom?

Leave a Reply