NIKS
Die wind het my grassade net
soos rook-kringe weggewaai
die wind het julle net soos
die haelwolke oor die aarde uitgestrooi
om alles plat te slaan, tot niks.
NIKS
Die wind het my grassade net
soos rook-kringe weggewaai
die wind het julle net soos
die haelwolke oor die aarde uitgestrooi
om alles plat te slaan, tot niks.
Leave a Reply