iewers in die akkerboom
weggesteek tussen tak en
kroon sit groen-vlek-duif
en roep….
ma is dood
pa is dood
almal is dood
dood
dood
Toe antwoord grys duif..
God Sorre….God Sorre…God sorre.
iewers in die akkerboom
weggesteek tussen tak en
kroon sit groen-vlek-duif
en roep….
ma is dood
pa is dood
almal is dood
dood
dood
Toe antwoord grys duif..
God Sorre….God Sorre…God sorre.
Leave a Reply