Die Spieël gaan oor my stryd van swak selfbeeld, dat ek nooit in ‘n spieël na myself kon kyk nie en nog altyd geglo het ek is vet, al was ek sieklik maer.
Na jare se dink het die antwoord in my kom klim en die ‘menu’ DIE SPIEëL in my blog gaan oor my stryd, hoe ek dit probeer oorkom het, hoe ek stap vir stap daarin slaag. Nogal ‘n lekker paar hoofstukke….hou hom dop
Kannie wag nie!!
LikeLike
Gaan lees hom hyhetbegin
LikeLike