ek traak nie meer nie want julle is soos swart kraaie
wat ‘n volstruiskuiken vergruis en verwoes
totdat daar net bloed en donsies oorbly –
……..lê op die stofpad langs die doringdraad.

Leave a Reply