Dit is amper al lente
en alles kry ‘n ander kleur
dis amper al somer
wanneer liefde gebeur
Korrintiërs liefde van jou
en die oggendson wat my vashou
Laas lente was maar droefgeestig onplesierig
Hardie somer is my gees meer versigtig
Vir jou
Vir jou
Vir jou
Leave a Reply