Ek wil my winter-stellasie warm kaggel
met ‘n boomstuk gesaag en gekap, volmaak vir die kaggel se groot-oop-bek
Om net later helder vlamme -oranje en ligrooi
My voorkamer weer heerlik warm te kaggel.
Die vroeg-winter-oggend op die werf,
anderkant die slykdam waggel en blaas die ganse lang nek – oop bek
Na ‘n spatsel son op die slymdam se wal.
(ek gebruik ‘kaggel’ as ‘n werkwoord, want dis mooi)
Ek kaggel vir ‘n lewe, en dit maak harte en huise warm. Dankie dat jy ook werkwoord.
LikeLike