In die droë stofpad
Wip-wip ‘n langstert-vink
ek aanskou sy wip-wip
En sy kraal-ogies blink
En in my hand hang ‘n nader-wink.
In die droë stofpad
Wip-wip ‘n langstert-vink
ek aanskou sy wip-wip
En sy kraal-ogies blink
En in my hand hang ‘n nader-wink.
Leave a Reply