Hier is hy nou. Die Tuinhekkie, kort stories, lighartig, lekker en so min of meer die waarheid. Dit speel af in Ficksburg, my hometown…..Daar sal net 10 copies wees R220 per boek. Pre-orders is baie welkom, maar die boek sal ook by my vertoning, 2 Junie by die Pierneefteater beskikbaar wees. ‘n Goeie teks met ‘n sterk sub-teks.
DIE TUINHEKKIE

Leave a Reply