dis ‘n knap voor middernag
en die volmaan gaan vir my lag
Ek kleur die nag in
met sterre, melkweg en maan
ek wag vir die roep van
die oggendhaan
dis ‘n knap voor middernag
en die volmaan gaan vir my lag
Ek kleur die nag in
met sterre, melkweg en maan
ek wag vir die roep van
die oggendhaan
Leave a Reply