Die klossie grys bosduiwe
Met die wit kolletjies
Tussen hulle vere klos
Saam om die lekkende
Geyser pyp op die dak
Soekend met hulle honger
Geel snawels
Nuuskierig rondkyk
Met kraalogies omraam
Met n geel sirkeltjie
Die klossie grys bosduiwe
Met die wit kolletjies
Tussen hulle vere klos
Saam om die lekkende
Geyser pyp op die dak
Soekend met hulle honger
Geel snawels
Nuuskierig rondkyk
Met kraalogies omraam
Met n geel sirkeltjie
Leave a Reply