Toe word die ink my Valium
Toe word die artist my therapist
Toe grafeer hy die woorde op my lyf
En toe gaan die monster in die spiel dood
Toe word die ink my Valium
Toe word die artist my therapist
Toe grafeer hy die woorde op my lyf
En toe gaan die monster in die spiel dood
O wow dis mooi! Dis nou my idee van tattoos
LikeLiked by 1 person
Baie dankie….seer, maar lekker
LikeLiked by 1 person
Stunning
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLike