die blondekop seun is maar 17 jaar oud
die blodekop seun wat vir die somer om
lui lui onder die jakarandas deur te stap.
Die seun wat vir Desember vakansie om op sy maag
die skuimbranders te ry.
Die blondekopseun, nog so bloedjonk
wat die gruwel-brandpyn moes voel
Die blondekopseun – ek ken jou nie
ek het net van jou gehoor, jou foto gesien…..
OP DIE NUUS
Leave a Reply