tot die sondaar kan bid
en ek bedel sy gebed
van sy hart af om aan my vas te maak
tot die sondaar kan bid
tot my hartskreeu vir nou en altyd
word ’n kreet vir onthou
woord vir woord
oog vir oog, nou en vir altyd
ek soebaat bly hier
ek pleit, sit op my stoep
ek kerm sit net, sit tog
en sê vir my nog een keer
“gooi jou hartseer arms om my”
en toe staan ons kaalvoet
in die reën.
“my verlang na haar is erger en erger….vir Sattie”
Leave a Reply