Ek wil dans soos die volstruis met die rooi hakke
Ek wil sing soos die wind in ‘n bos
Ek wil dans soos die reën oor die veld
Ek wil sing soos die soete rivierstroom
Ek wil dans soos die volstruis met die rooi hakke
Ek wil sing soos die wind in ‘n bos
Ek wil dans soos die reën oor die veld
Ek wil sing soos die soete rivierstroom
Pragtig verwoord!
LikeLike
baie dankie
LikeLiked by 1 person