Maak vir my ‘n briefie aan ‘n tolbos vas
die wind sal hom na my toe tol
dan maak ek jou brief aan my siel vas
my tolbos-kind, my tolbos-pos
Maak vir my ‘n briefie aan ‘n tolbos vas
die wind sal hom na my toe tol
dan maak ek jou brief aan my siel vas
my tolbos-kind, my tolbos-pos
oo dit is besonders!
LikeLike
baie dankie
LikeLike